Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

STAATSKAPING: “VERSLAG MOET ONWETTIG VERKLAAR WORD”

$
0
0

President Jacob Zuma gaan volgens berigte vra dat die voormalige Openbare Beskermer, advokaat Thuli Madonsela, se verslag oor staatskaping onwettig verklaar word.

Rapport berig dat die president gister nuwe pleitstukke by die hooggeregshof in Pretoria ingedien het waarin hy die hof se goedkeuring vra om sy oorspronklike aansoek te wysig.

Volgens Zuma het hy nie genoeg toegang gehad tot Madonsela se getuienis teen hom nie.

Die koerant sê volgens die hofstukke wil Zuma ook hê die hof moet die nuwe OB, advokaat Busisiwe Mkhwebane, gelas om alle getuienis op grond waarvan negatiewe afleidings teenoor hom gemaak word, aan hom te oorhandig.

The post STAATSKAPING: “VERSLAG MOET ONWETTIG VERKLAAR WORD” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!