Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NOG ‘N AARDBEWING VERWOES ITALIë

$
0
0

Nog ‘n aardbewing het vanoggend in Italië voorgekom en volgens die jongste berigte is talle geboue verwoes.

Die Amerikaanse Geologiese Opnamesentrum sê die skudding in die sentrale dele van die land en naby die dorpie, Norcia, het 6,6 op die Richterskaal geregisteer.

Daar was geen onmiddellike berigte oor ongevalle nie.

Dit volg nadat ‘n reeks aardtrillings ook vroeër die week in die gebied voorgekom het.

Byna twee maande gelede is byna 300 mense in ‘n aardbewing in dieselfde streek dood.

The post NOG ‘N AARDBEWING VERWOES ITALIë appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!