Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VEEDIEFSTAL: VERDAGTE IN HOF

$
0
0

‘n Verdagte sal na verwaging môre in die Ermelo-landdroshof in Mpumalanga op ‘n aanklag van veediefstal verskyn.

Kaptein Carla Prinsloo van die provinsiale polisie sê die man is Vrydag in die vroeë oggendure in hegtenis geneem nadat 14 dooie skape ter waarde van ongeveer R40 000 gevind is in ‘n lykswa wat op die pad tussen Ermelo en Morgenzon omgeslaan het.

Nog twee vermeende diewe het weggehardloop.

Prinsloo sê veediefstal vier dié tyd van die jaar hoogty in die gebied, en sy het ’n beroep op die gemeenskap gedoen om hul samewerking aan die polisie te gee om misdaad te voorkom en seker te maak dat hul lewende hawe veilig is.

The post VEEDIEFSTAL: VERDAGTE IN HOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!