Die polisie in die Vrystaat het ‘n vragmotorbestuurder in hegtenis geneem nadat hy in besit betrap is van meer as 570 kilogram dagga.
Die geraamde straatwaarde daarvan is meer as R860 000.
Die polisie het die man ná ‘n wenk gearresteer toe die vragmotor van die Van Rooyenshek-grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho na Wepener op pad was.
The post VS POLISIE VIND 570KG DAGGA IN VRAGMOTOR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.