Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ABRAHAMS KAN SY NAAM RED”– KRIEGLER

$
0
0

Die voorsitter van Freedom Under Law, oud-regter Johann Kriegler, sê die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, advokaat Shaun Abrahams, kan sy naam en die aansien van sy amp red deur te erken dat die strafsaak teen die minister van Finansies, Pravin Gordhan, ’n fout is en dit onverwyld terug te trek.

Kriegler sê in ‘n meningstuk in Rapport sowat van ’n onbekookte geploeter met die formulering van eenvoudige aanklagte het hy waaragtig nog nooit gesien nie.

Hy sê dit is ondenkbaar dat die ganse NVG, onder aanvoering van Abrahams en met die professionele bystand van letterlik honderde bekwame aanklaers, ’n minister van bedrog en diefstal kon aankla sonder om éérs die wesenlike feite te bepaal.

The post “ABRAHAMS KAN SY NAAM RED” – KRIEGLER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!