Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 DOOD IN TROMPOP-BOTSING

$
0
0

Twee mense is dood in ‘n trompop-botsing gisteraand op die N8 buite Ladybrand.

Nog drie mense het ligte beserings opgedoen in die ongeluk waarin twee voertuie reg van voor teen mekaar gebots het.

Werner Vermaak van ER24 sê paramedici het op die liggame van die twee oorledenes afgekom, waar hulle dood verklaar is.

Die beseerdes is op die toneel behandel en is na die Ladybrand-hospitaal geneem vir verdere behandeling.

Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie en die polisie ondersoek tans die voorval.R

The post 2 DOOD IN TROMPOP-BOTSING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!