Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NOAKES SE REGSPAN BEOOG GLO REGSTAPPE TEEN RAAD

$
0
0

Die sportwetenskaplike, Tim Noakes, se regspan beoog glo om regstappe te doen teen die Raad op Gesondheidsberoepe nadat die raad gistermiddag ‘n verklaring uitgereik waarin hy sê dat Noakes skuldig bevind is aan onprofessionele gedrag.

Die ondersoek hou verband met ‘n mening wat Noakes op Twitter gedeel het oor ‘n lae koolhidraat dieet vir babas.

Daphney Chuma, woordvoerder van die RGBSA, het bevestig dat dit ’n fout was en het die verklaring teruggetrek.

Sy beweer dit was ’n oorsigfout wat deur hul kommunikasie-afdeling gemaak is.

Die ondersoek gaan egter nog voort en slotbetoë vind eers in April aanstaande jaar plaas waarna ‘n bevinding gemaak sal word.

The post NOAKES SE REGSPAN BEOOG GLO REGSTAPPE TEEN RAAD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!