Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ZAMA-ZAMAS IS ‘N MASSIEWE PROBLEEM”

$
0
0

Die goudmaatskappy, Sibanye, sê onwettige mynwerkers, of zama-zamas, is ’n massiewe probleem by Suid-Afrika se kommersiële goudmyne.

Sibanye se uitvoerende hoof, Neal Froneman, sê die maatskappy se goudverwerkingsaanleg in Westonaria is ’n ruk gelede deur sowat 100 gewapende mans aangeval en hulle het dikwels probleme ondergronds met onwettige mynwerkers.

Froneman het aan Netwerk24 gesê mynwerkers het onlangs drie van dié zama-zamas se liggame in een van Sibanye se syskagte gekry.

The post “ZAMA-ZAMAS IS ‘N MASSIEWE PROBLEEM” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!