Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“MCBRIDE SIT AGTER ALLES”– SAID

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens beskuldig die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirek­toraat, Robert McBride, daarvan dat hy agter alles sit nadat ’n regs­beampte van die SAID beweer het hy is by die SAID se kantoor in Brooklyn, Pretoria, deur lede van die Valke aangehou en beroof.

Twee senior amptenare van die Valke het glo aan die City Press gesê hulle meen die betrokke amptenaar, Vlok Symington, en McBride het die hele ding beplan.

Vier Valke-lede het Symington glo gekonfronteer oor ‘n e-pos wat per abuis aan hom gestuur is waarin die SAID se eie regsverteenwoordigers blykbaar gesê het die strafregtelike aanklagte teen die minister van Finansies, Pravin Gordhan, is ongegrond.

The post “MCBRIDE SIT AGTER ALLES” – SAID appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!