Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

STUDENTE VAN DUT DAAG OP VIR LESINGS

Honderde studente van die Durbanse Universiteit van Tegnoglogie het vanoggend vir lesings opgedaag ná gister se aankondiging deur bestuur dat die boikot beëindig is. Polisievoertuie patrolleer nog die...

View Article


NOG 2 VERLAMDE VROUE EIS MILJOENE VAN NARKOTISEUR

Nog twee vroue het skadevergoedingseise van onderskeidelik R5,1 miljoen en R4,6 miljoen teen ‘n Pretoriase narkotiseur en pynbestuurarts ingestel nadat hulle na behandeling gedeeltelik verlam is....

View Article


MILJARDE DOLLAR IN STEUN VIR AFGANISTAN

Meer as 70 lande sal vandag in Brussel na verwagting nog 3 miljard dollar in steun vir Afganistan oor die volgende vyf jaar beloof. Daar gaan egter van die Afgaanse regering verwag word om meer te doen...

View Article

Koop en Verkoop – 05 Okt 2016

POSTE EN BETREKKINGS Blanke man opsoek na werk in Bloemfontein as: VERKOOPSMAN OF DRYWERS POS (Het Motor asook motorfiets lisensie) Ondervinding in verkope van: hardeware, hout, verf en staal. KONTAK:...

View Article

#FEESMUSTFALL: SAMA BEKOMMERD OOR STUDENTE

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMA) het sy kommer uitgespreek oor die uitwerking van die FeesMustFall-veldtog op openbare gesondheidsorg en die toekoms van mediese studente in hul finale jaar...

View Article


“DAAR IS GEEN SAMESMELTING TUSSEN EFF EN ANC”

Die EFF sê geen samesmelting word tussen dié party en, soos dit gestel is, die korrupte ANC in die vooruitsig gestel nie. Woordvoerder Fana Mokoena het ’n joernalis van eNCA in ‘n verklaring daarvan...

View Article

2 SAUK-RAADSLEDE BEDANK

Die ANC-regering het ingegryp en die ondersoek-komitee is in die proses om die SAUK-raad te ontbind. Netwerk24 berig twee SAUK-raadslede het gister uit hul eie bedank en dat die ander vier gevra word...

View Article

GUTERRES AS KANDIDAAT OM BAN KI-MOON OP TE VOLG

Die voormalige eerste minister van Portugal, Antonio Guterres, sal vandag deur die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies formeel aangewys word as kandidaat om Ban Ki-moon in Januarie aanstaande jaar...

View Article


2 WEERMAGOFFISIERE AANGEKLA

Die saak teen twee senior weermagoffisiere wat daarvan aangekla is dat hulle die polisiekantoor op Oudtshoorn in die lug wou blaas en die polisie in die uitvoering van hul pligte verhinder het, sal in...

View Article


“ALS IS IN HUL EIE HANDE”– MANTASHE

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê studente moet begin besef as hulle universiteit toe gaan, is als in hul eie hande en is dit hulle saak as hulle hul toekoms wil vernietig....

View Article

ORKAAN MATTHEW: DUISENDE MOET HUL HUISE VERLAAT

Honderde duisende mense in Florida en Suid-Carolina is aangesê om hul huise te ontruim voor die aankomende orkaan Matthew, wat vandag die Amerikaanse ooskus sal bereik. Volgens amptenare het die orkaan...

View Article

R30 000 SE DRANK BY BFN WINKELSENTRUM GEROOF

Vier gewapende mans word deur die polisie in Bloemfontein gesoek nadat hulle gister in die vroeë oggendure byna R30 000 se drank by ‘n winkelsentrum in Fleurdal geroof het. Netwerk24 berig ’n...

View Article

WATERVLAK VAN VS DAMME BEROERD

Die watervlak van die 19 groot damme in die Vrystaat lyk beroerd en kommer oor die knellende droogte word daagliks meer. Netwerk24 berig volgens Rossouw Botes, DA-raadslid in die Mangaung-metro en ’n...

View Article


MAAK SEKER JOU KAR EN BESITTINGS IS GESLUIT

Motoriste in Bloemfontein en omgewing word gewaarsku om die veiligheid van hule besittings binne en buite die motor te verseker. Polisiewoordvoerder, Sersant Ikobeng Hlubi, sê daar was die afgelope...

View Article

MKHWEBANE IS DIE NUWE OB

Advokaat Busisiwe Mkhwebane is as die nuwe Openbare Beskermer aangestel. Volgens ’n verklaring deur die presidensie het president Jacob Zuma haar ingevolge die Grondwet en die aanbevelings van die...

View Article


SA VROU GEARRESTEER DEUR ISRAELSE WEERMAG

‘n Suid-Afrikaanse vrou, Leigh-Ann Naidoo, het om hulp gevra nadat ‘n boot waarmee sy saam met pro-Palestynse vroue-aktiviste na Gaza onderweg was, in die Middellandse See deur die Israelse vloot...

View Article

“CITES-BERAAD WAS REUSE SUKSES”

Die minister van Omgewingsake, Edna Molewa, sê die afgelope Cites-beraad in Sandton, Johannesburg, was ’n reuse sukses vir Suid-Afrika. Volgens haar is al Suid-Afrika se voorstelle die afgelope tien...

View Article


“OPTREDES DEUR BCO-TRUST SAL NIE BCO-LEDE WEES NIE”

Die Bloemfonteinse Stadsorkes se bestuur sê komende optredes deur die BCO-trust sal feitlik nie BCO-lede wees nie. ‘n Strydgeveg het die afglope tyd ontstaan tussen die Orkesbestuur en orkestrust...

View Article

KROKODILLE SE KOPPE, POTE AFGEKAP VIR MOETI

Krokodille in Limpopo se koppe en pote word ook nou afgekap om glo vir moeti verkoop te word. Die diere word eers vergiftig en volgens natuurbewaarders is dit ’n enorme probleem. Netwerk24 berig dat...

View Article

MAN GEARRESTEER VIR BESIT VAN R100 000 SE DWELMS

Die Valke het ‘n 36-jarige man op Wellington in die Boland in hegtenis geneem nadat dwelms met ‘n straatwaarde van ‘n R100 000 in sy besit gevind is. Beslag is gelê op Mandrax-tablette en tik, asook...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live