Honderde duisende mense in Florida en Suid-Carolina is aangesê om hul huise te ontruim voor die aankomende orkaan Matthew, wat vandag die Amerikaanse ooskus sal bereik.
Volgens amptenare het die orkaan die lewens van minstens elf mense in die Karibiese Eilande geëis.
Dit het ook ‘n spoor van verwoesting in Haïti gelaat en duisende mense dakloos gelaat.
The post ORKAAN MATTHEW: DUISENDE MOET HUL HUISE VERLAAT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.