Die EFF sê geen samesmelting word tussen dié party en, soos dit gestel is, die korrupte ANC in die vooruitsig gestel nie.
Woordvoerder Fana Mokoena het ’n joernalis van eNCA in ‘n verklaring daarvan beskuldig dat sy opsetlike en kwaadwillige propaganda oor ‘n sogenaamnde samesmelting versprei.
Die party het ’n openbare verskoning van haar en die nuuskanaal geëis nadat ’n uitreksel uit ’n televisie-onderhoud met die EFF-leier, Julius Malema, Dinsdagaand uitgesaai is.
The post “DAAR IS GEEN SAMESMELTING TUSSEN EFF EN ANC” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.