Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

#FEESMUSTFALL: SAMA BEKOMMERD OOR STUDENTE

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMA) het sy kommer uitgespreek oor die uitwerking van die FeesMustFall-veldtog op openbare gesondheidsorg en die toekoms van mediese studente in hul finale jaar by mediese fakulteite.

Die vereniging sê die regering toon ’n gebrek aan leierskap en moet dringend ingryp.

Die voorsitter van SAMA, dr. Mzukisi Grootboom, het volgens Netwerk24 gesê openbare gesondheidsorg is onder groot druk en steun jaarliks swaar op die inname van mediese internskappe.

Hy sê as daar nie in 2017 nuwe interns is nie, sal dit ’n groot invloed op pasiënte se welstand hê.

The post #FEESMUSTFALL: SAMA BEKOMMERD OOR STUDENTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!