Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 05 Okt 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Blanke man opsoek na werk in Bloemfontein as:
VERKOOPSMAN OF DRYWERS POS (Het Motor asook motorfiets lisensie)
Ondervinding in verkope van: hardeware, hout, verf en staal.
KONTAK: Heinrich – 0822992230

Retail Winkel Assistant Word dringend benodig‬
Klere winkel in Bloemfontein is dringend opsoek na ‘n betroubare dame met ten minste 2jaar ondervinding in die geadverteerde posisie. Betroubaar, vriendelik, vol tweetalig, hardwerkend. Passie vir klere.
email CV to theloftbfn@gmail.com

Elize Jv Rensburg
44 jr oud
Blanke dame
DRINGEND OPSOEK NA WERK !!!!
Opsoek na Ontvangs of Admin pos
Matriek
Rekenaar vaardig
baie ondervinding
Tans werkloos
082 3190 752

In algemene kantoor werk, is rekenaarvaardig, Pastel, Exl, Sterk persoonlikheid
Kan onmiddelik pos aanvaar, Eerlike en betroubaar.
Bloemfontein area
Zurina– 078 095 5866

Midag mnr eks pieter eks op soek na werk asb het c graad in sekeriteit en het konstruksie werk gedoen my no 082 325 0433 baie dankie

______________________________________________________________________________

VERKOPE

TE KOOP 1X LG VIDEO KASSET BAND MASJIEN (VIDEO RECORDER) IN GOEIE WERKENDE ORDE R325.00. SKAKEL 083 399 0128

Ek het n driestuk skildery met rooi poppies op. Nog nuut. Prys R500.00 Kontak my by 0726279835.

Koop en verkoop: Afdeling 2, ek het die volgende te ruil vi kontant. Dt is vier 5 gat vellings, 14 duime vir n bakkie. Prys R2000 072 7410 743

Het 3 hangkaste te koop R1400 en n dubbelbalie wasmasjien maar die spinner werk nie R300 kontak Gideon 0644719497

Verkope 185/60 r 14 dunloop banel oprim 5 gat Spliternuur R400. Skakel 073 365 9186

No 2 om teverkoop 13mm sifdraad 11m by 1.2m R250 bel 0718898040

Te Koop 1 bush baby ketelbraai R200.00 en 1 binnedeur R150.00 Skakel Hennie by 083 965 6612

Te koop: Woonwa Porta Potti R600, woonwa kant spieels vir motor R280 asook woonwa neuswiel R100. Skakel 072 712 7715

Te koop no. 32 goue matriekafskeid uitskoprok borduur met krale vir R500 o.n.a. en pers balrok no. 30 vir R300 o.n.a. skakel Anita 0828548199

2. Wit hout babakot. R500. Mnr. Potgieter 083 430 1555

Koop en verkoop Afdeling 2. nuwe Bosch Laser Cross-line level met Driepoot staander, Laser Multi-detector en Laser Rangefinder, nog in verpakking R2,750. sel 0834627523

_________________________________________________________________________________

OPSOEKE

3. Op soek:
Op soek na ‘n papegaai hoek in goeie toestand asseblief.
Ansie Mobile no: 0826464411

Op soek na tweedehandse karravaan in goeie toestand.
Verkieslik Sprite Sport.
SEl 0833841433

EKS OP SOEK NA VERBLYF IN NOORDHOEK , BAYSWATER , HILTON , NAVALSIG , WILGEHOF ( ANDER DELE SAL OOK NA GEKYK WORD )
DIT MOET MOET DIERE VRIENDELIK WEES ASB !!! INDIEN 2 SLAAPKAMERS , BADKAMER , SITKAMER , KOMBUIS
INDIEN WATER EN LIGTE INGESLUIT GROOT ASSEBLIEF
EK KAN SO +- R 3000.00 PER MAAND BEKOSTIG , DIT MOET OOK LANG TERMYN WEES ASSEBLIEF
KONTAK : 078 879 6552

Koop en verkoop . Afdeling. Drie. Soek petrol of two stroke. Grassnyer motor. Motor moet werk. Skakel vir. Ben sel no 0725994564. Baie dankie

Dringend opsoek na dubbelbed of matras om te koop! Skakel 0746877706

KOOP EN VERKOOP: Soek asseblief dringend, Geel Ringnek mannetjie, moet nog baba voeltjie wees, skakel vir Hugo 0722777866…. Baie dankie

OPSOEK. My naam is Roelof. ek is opoek na n elektriese skeermes vir plus minus n R100. My nr 0619919680 dankie baie

Koop en verkoop. Ek is opsoek na ‘n Canopy om te koop vir ‘n Ford Cortina Mk5 asb. Hennie 0749698614.

More ek is op soek na iemand wat n Bye nes kan kom uithaal asb Mev van Vuuren Cel 072 195 8788 Dankie
Afdeling3. opsoek na so 40 houtpalette dringend asb. skakel of whatsapp by 0604926081. baie dankie

Goeie middag ek is dringend op soek na n kamer vir n man en vrou kan +-R1000 betaal kontak no is 0765867370

Soek! Soek asb n uno 1100 4 deur se regte kant se ruit spoor. En vir n m benz ook regte kant voor se ruit spoor 123 body. Kan my kontak by 082 425 2261

The post Koop en Verkoop – 05 Okt 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!