Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“OPTREDES DEUR BCO-TRUST SAL NIE BCO-LEDE WEES NIE”

$
0
0

Die Bloemfonteinse Stadsorkes se bestuur sê komende optredes deur die BCO-trust sal feitlik nie BCO-lede wees nie.

‘n Strydgeveg het die afglope tyd ontstaan tussen die Orkesbestuur en orkestrust waarin daar geveg word vir regte om die korporatiewe identiteit van die bestaande orkes te gebruik.

Die trust van die orkes het die orkes se dirigent, dr. Paul Loeb van Zuilenberg, afgedank en vra in ’n hofaansoek dat hy verbied word om die naam Bloemfontein City Orchestra of die logo te gebruik.

Die voorsitter van die BCO-Orkesbestuur, Bernie Naudé, sê egter beplande optredes later die jaar deur die trust onder die vaandel van die BCO, sal studente van onder meer die Odeon-musiekskool en ander instansies wees, maar nie bestaande lede van die orkes nie.

 

The post “OPTREDES DEUR BCO-TRUST SAL NIE BCO-LEDE WEES NIE” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!