Die Valke het ‘n 36-jarige man op Wellington in die Boland in hegtenis geneem nadat dwelms met ‘n straatwaarde van ‘n R100 000 in sy besit gevind is.
Beslag is gelê op Mandrax-tablette en tik, asook 130 geweerpatrone.
Hy sal môre in die plaaslike landdroshof verskyn.
The post MAN GEARRESTEER VIR BESIT VAN R100 000 SE DWELMS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.