Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MAN MET ‘VARKGRIEP’ NA 43 DAE IN HOSPITAAL ONTSLAAN

$
0
0

Die 32-jarige Jacques Verster wat 43 dae lank in die hospitaal behandel is vir varkgriep, oftewel die H1N1-virus, is ontslaan en sal Maandag na Port Elizabeth terugkeer.

Hy is op 18 Augustus van ‘n Port Elizabethse hospitaal na die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg gehaas en aan ’n hart-long-masjien gekoppel nadat hy die virus opgedoen het.

Verster, wat 28 kilogram gewig verloor het, sê aangesien die lugdruk sy longe kan beskadig, kan hy nie per vliegtuig terugkeer huistoe nie, en sal hy en sy vrou Maandag die pad vat huistoe.

The post MAN MET ‘VARKGRIEP’ NA 43 DAE IN HOSPITAAL ONTSLAAN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!