Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 WEERMAGOFFISIERE AANGEKLA

$
0
0

Die saak teen twee senior weermagoffisiere wat daarvan aangekla is dat hulle die polisiekantoor op Oudtshoorn in die lug wou blaas en die polisie in die uitvoering van hul pligte verhinder het, sal in 2017 aangehoor word.

Die gewese bevelvoerder van die Oudtshoornse Infanterieskool, generaal Xolani Mankayi, en die huidige bevelvoerder, kolonel Nkhabu Nthejane, sal van 22 tot 24 Februarie in die Oudtshoornse streekhof verhoor word.

Hulle is daarvan aangekla dat hulle in Mei 2015 soldate in gepantserde voertuie na die polisiekantoor in Oudtshoorn laat opruk het en na bewering gedreig het om die polisiekantoor in die lug te blaas.

The post 2 WEERMAGOFFISIERE AANGEKLA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!