Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA VROU GEARRESTEER DEUR ISRAELSE WEERMAG

$
0
0

‘n Suid-Afrikaanse vrou, Leigh-Ann Naidoo, het om hulp gevra nadat ‘n boot waarmee sy saam met pro-Palestynse vroue-aktiviste na Gaza onderweg was, in die Middellandse See deur die Israelse vloot onderskep is.

Sy is ’n bekende kampvegter vir vroueregte en is ook ‘n lid van die Feesmustfall-beweging by Wits.

Naidoo het in ‘n YouTube-video ‘n beroep op al haar comrades en haar familie gedoen om druk op die Suid-Afrikaanse regering uit te oefen om haar vrygelaat te kry.

 

 

The post SA VROU GEARRESTEER DEUR ISRAELSE WEERMAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!