Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NOG 2 VERLAMDE VROUE EIS MILJOENE VAN NARKOTISEUR

$
0
0

Nog twee vroue het skadevergoedingseise van onderskeidelik R5,1 miljoen en R4,6 miljoen teen ‘n Pretoriase narkotiseur en pynbestuurarts ingestel nadat hulle na behandeling gedeeltelik verlam is.

Netwerk24 berig dat dr. Russell P. Raath in April vanjaar ’n vertroulike skikking met ’n ander pasiënt, Karen Pietersen, bereik het.

Pietersen, van Pretoria, het R5 miljoen van hom geëis omdat sy gedeeltelik verlam is deur ’n inspuiting wat hy haar op 4 November 2013 vir pyn gegee het.

The post NOG 2 VERLAMDE VROUE EIS MILJOENE VAN NARKOTISEUR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!