Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

OB TEEN HERAANSTELLING VAN MOTSOENENG

Die openbare beskermer oorweeg dit om regstappe te doen teen die heraanstelling van Hlaudi Motsoeneng in die topbestuur van die SAUK. Adv. Thuli Madonsela, sy het skriftelik aan, minister van...

View Article


MEER AS 40% VAN SA SE JONG MENSE IS WERKLOOS

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge waarsku in sy jongste verslag dat ledige jong mense ‘n groot gevaar vir Suid-Afrika inhou. Dit blyk dat meer as 40% van Suid-Afrika se jong mense...

View Article


BAGDAD: 17 DOOD IN BOMAANVALLE

Minstens sewentien mense is dood en meer as 50 ander beseer in twee afsonderlike selfmoord bomaanvalle in Sjiitiese woonbuurtes in die Irakse hoofstad Bagdad. Die sogenaamde Islamitiese Staat groep het...

View Article

HUISOUERS VAN JEUGSENTRUM GESTRAF

’n Voormalige huisouer en haar man van ’n jeugsentrum in Bloemfontein wat twee kinders met die plathand getug het omdat hulle nie hul huiswerk wou doen nie, is in die stad se streekhof tot ’n boete van...

View Article

PRASA KAN NIE SKULD VAN R800 MILJOEN NOU AL BETAAL NIE

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, Prasa, kan nie die versekering gee dat hy agterstallige skuld van bykans R800 miljoen tydig kan vereffen nie. Netwerk24 berig volgens die minister van...

View Article


“MAATSKAPPYE ONDER SWART BESTUUR SAL UITSIEN NA GROTER MAG”

Pres. Jacob Zuma sê die regering het besluit om die wet op die raamwerk vir die voorkeur verkrygingbeleid te herroep, wat sal beteken dat dit in die toekoms baie moeilik vir maatskappye in blanke besit...

View Article

AARTSBISKOP WAARSKU REGERING OOR PLUNDERY VAN STAATSBRONNE

Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad, Thabo Makgoba, sê indien die regering nie `n einde bring aan die plundery van staatsbronne nie, sal hy nie genoeg geld hê om maatskaplike toelaes aan 16...

View Article

R2K GAAN BETOOG TEEN SAUK

Die Right2Know-veldtog gaan vandag betoog en adverteerders vra om die SAUK te boikot. Die betogings begin om tienuur vanoggend in Kaapstad, Durban en Johannesburg. Dit spuit onder andere voort uit die...

View Article


UL: BESTUURDER HOOP LESINGS WORD HERVAT VANDAG

Die kampusbestuur van die Universiteit van Limpopo hoop dat lesings vandag hervat kan word terwyl studenteleiers steeds vasberade is om klasse te ontwrig tot hulle gratis onderwys kry. Twee student is...

View Article


REBELLE IN ALEPPO AANGEVAL

Siriese weermagtroepe en geallieerde pro-regeringsmilitante het rebelle-posisies in Aleppo in Sirië van vanuit verskeie fronte aangeval. Dit is die grootste aanval deur grondmagte sedert die...

View Article

BOEING 777 DEUR BUK-MISSIEL GETREF

’n Internasionale span van ondersoekers wat ondersoek ingestel het na die afskiet in 2014 van ‘n passasiersvliegtuig, met 298 mense aan boord bokant die oostelike Oekraiëne, sal sy bevindinge vandag...

View Article

WITS-STUDENTE OORHANDIG GRIEFSKRIF

Studente van die Witwatersrandse Universiteit in Johannesburg gaan vandag na die Kamer van Mynwese in die middestad opruk en ‘n griefskrif oorhandig. Die studente-aktivis en leier van die...

View Article

BLOEDVOORRAAD GEVAARLIK LAAG

Die Suid-Afrikaanse Bloeddiens (SANBS) doen ‘n dringende beroep op die publiek om bloed te skenk aangesien net twee dae se bloedvoorraad in die land tans beskikbaar is. Die bloedtekort wat die SANBS...

View Article


15 272 WERKSGELEENTHEDE GESKEP

Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie sê hy het vanjaar 15 272 werksgeleenthede geskep danksy staatsbeleggings van R14,5 miljard. Die minister van wetenskap en tegnologie, Naledi Pandor, sê die...

View Article

WATER WORD ONDERBREEK OP KAMEELDRIFT

Water word vandag op Kameeldrift en omliggende gebiede in die noorde van Pretoria onderbreek vir noodsaaklike instandhoudingswerk. Die werk behels die laaste verbinding van ’n nuwe Magalies pypleiding,...

View Article


JAKE WHITE KRY DIE TREKPAS BY MONTPELLIER

Die voormalige Springbok-afrigter Jake White het die trekpas by die Franse klubspan Montpellier gekry maar gaan waarskynlik tot Junie 2017 aanbly. Die klub het bevestig dat Skotland se breier, Vern...

View Article

UV-APPÈLAANSOEK VAN DIE HAND GEWYS

AfriForum en Solidariteit verwelkom die besluit van die Konstitusionele Hof om die aansoek van die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) dat appèl oor die universiteit se taalbeleid direk...

View Article


Koop en Verkoop – 28 Sep 2016

POSTE EN BETREKKINGS Dame opsoek na werk het admin gedoen, is goed met rekenaars, ‘n harde werker en kan vinnig leer. Elloize Janse van Vuuren en haar kontak nommer is 0799147049. Ek is opsoek na ‘n...

View Article

“UJ GAAN VOORT ONDANKS STUDENTEBETOGINGS”

Die vise-kanselier van die Universiteit van Johannesburg, professor Ihron Rensburg, sê alle akademiese bedrywighede by die universiteit gaan voort ondanks studentebetogings. Hy sê in ‘n verklaring meer...

View Article

BAKKIE ONDER VRAGMOTOR VASGEPEN: 2 DOOD

Twee mans is dood nadat hul bakkie op die N1 noord van Kroonstad onder ‘n vragmotor vasgepen is. Die mans se liggame is eers 15 uur later uit die vasgepende wrak verwyder. Volgens sers. Ian Gaobepe het...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live