DA-LID STERF IN BRAND
Die polisie in die Suid-Kaap stel ondersoek in nadat ’n DA-raadslid van die George-stadsraad, Lulamile Xesi, in sy huis doodgebrand het. Lulamile Xesi Die polisie se kaptein Malcolm Pojie sê die...
View ArticleROUX AS GRIEKWAS SE BESTE SPELER VAN ALLE TYE VEREER
Die legendariese oud-Springboksenter, Mannetjies Roux, is op die 130ste bestaansjaarvieringe van die Griekwaland-Wes Rugbyunie as Griekwas se beste speler van alle tye vereer. Die seëvierende...
View ArticleKoop en Verkoop – 26 Sep 2016
POSTE EN BETREKKING Lindie is dringende opsoek na ‘n betroubare huishulp vir elke Woensdag. Skakel 051 436 3464 Soek dringend werk. Het papiere van lugreeling instaleer en diens daarvan ook elektries...
View ArticleSPORTJOERNALIS SE BEURSIE IN WINKELSENTRUM GESTEEL
Radio Rosestad se sportjoernalis en godsdienskoördineerder, Abrie de Vos, was die afgelope naweek die slagoffer van sakkerollers toe hy in ‘n bekende winkelsentrum by Baysvillage van sy beursie besteel...
View Article2 BOEREMAG-LEDE SE AANSOEK VAN DIE HAND GEWYS
Twee Boeremag-lede se aansoek om appèl teen hul skuldigbevinding en vonnis van 25 jaar is gister in die hooggeregshof in Pretoria van die hand gewys. ‘n Mediese dokter, dr Johan Pretorius en sy broer,...
View ArticleSTIGTERLID VAN BIN VERWELKOM OUDIT VAN GELDSAKE
Een van die stigterslede van Boere in Nood, NC Schoombee, sê hy verwelkom ’n volledige oudit en ondersoek na die geldsake van die instansie nadat sy twee medebestuurslede van dié organisasie ’n...
View Article9 GEWOND IN HOUSTON SKIETERY
‘n Prokureur van Houston in die Amerikaanse deelstaat Texas is deur die polisie doodgeskiet nadat hy op die publiek losgebrand en nege mense gewond het. Toe die polisie by die toneel opdaag, het hy ook...
View ArticleKOVSIES STUDENTE OORHANDIG MEMORANDUM
Studente aan die Universiteit van die Vrystaat het Maandag onder leiding van die Free Education-beweging ’n memorandum aan prof. Nicky Morgan, waarnemende UV-rektor, oorhandig. Netwerk24 berig studente...
View Article“EMMERTOILETTE MOET VERVANG WORD”– MLAMLELI
Die nuwe burgemeester van die Mangaung-metro, Olly Mlamleli, het meer haar inhuldiging gesê die huidige watertekort in die metro se munisipale gebied beteken geventileerde putlatrines en die...
View ArticleMAN AANGEKLA OOR VERVALSTE SLIM ID-KAARTE
‘n Man van Noordwes wat daarvan aangekla word dat hy vervalste slim ID-kaarte vervaardig het, sal vanoggend weer in die Brits-landdroshof verskyn. Die 46-jarige Simon Pelle van Lethlabile is in Julie...
View ArticleOLYFOLIE VAN WES-KAAP IS DIE BESTE IN DIE WêRELD
Olyfolie afkomstig van die Wes-Kaap is tydens die internasionale Sol d’Oro-toekennings in Melbourne, Australië, as van die beste ter wêreld aangewys. Lande van die Suidelike Halfrond het aan die...
View ArticleKOVSIES WEER GESLUIT
Akademiese en administratiewe dienste aan die Universiteit van die Vrystaat sal vandag gesluit wees. Die sluiting van die UV weens studente se eise vir klasgelde sal vir alle kampusse geld. Die UV sê...
View ArticleROUDIENSTE VIR OTTO LIEBENBERG
Roudienste vir Otto Liebenberg word gehou. Liebenberg se diens om elfuur word in die NG kerk De Bloem in Bloemfontein gehou. Hy is Saterdag na ‘n kort stryd teen kanker oorlede. Hy was wyd bekend vir...
View ArticleUNIVERSITEITE WAARSKU HUL GAAN RES VAN JAAR SKRAP
Minstens twee universiteite het gewaarsku dat hulle die res van die akademiese jaar sal moet skrap indien die gewelddadige betogings voortduur. Die Rhodes universiteit op Grahamstad het ‘n brief aan sy...
View ArticleANC-ONDERSTEUNERS BOTS MET POLISIE
Die maandelikse vergadering van die Tshwane-metroraad is vanoggend vertraag toe ’n groep ANC-ondersteuners buite die Sammy Marks-saal met die metropolisie gebots het. ’n Ruit van een van die voordeure...
View ArticleMAN IN HOF VIR MOORD OP VROU (27)
‘n Man gaan vandag in die Knysna-landdroshof in die Suid-Kaap verskyn op aanklag van die moord op ‘n 27-jarige vrou van die Diepwalle-nedersetting. Felecia Oktober se liggaam is op 25 Augustus met...
View ArticleTIFOON MEGI: SKOLE, KANTORE IN TAIWAN GESLUIT
Skole en kantore in Taiwan is gesluit in afwagting op tifoon Megi wat die eiland waarskynlik teen vanaand sal tref. Volgens die land se weerburo het die storm ‘n omtrek van 500 kilometer en gaan...
View ArticleDA SOEK DRINGENDE VERGADERING OOR KLASGELD KWESSIE
Die DA het ’n versoek aan die Speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, gerig om ’n dringende vergadering van die portefeuljekomitee oor hoër onderwys te belê om die krisis rondom die...
View Article“UNIVERSITEIT KAN NIE BEKOSTIG OM KLASGELD VAS TE PEN NIE”
Die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Universiteit sê indien die studenteprotes die volgende twee weke voortduur, sal die instelling geen ander opsie hê as om alle akademiese aktiwiteite na volgende...
View ArticleKOVSIES GESLUIT; 20 VAN SUT GEARRESTEER
In die lig van dreigende geweld op kampus het die Universiteit van die Vrystaat gisteraand besluit om sy September-vakansie van vandag tot Vrydag 7 Oktober te verleng. Netwerk24 berig alle klasse,...
View Article