Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KOVSIES WEER GESLUIT

$
0
0

Akademiese en administratiewe dienste aan die Universiteit van die Vrystaat sal vandag gesluit wees.

Die sluiting van die UV weens studente se eise vir klasgelde sal vir alle kampusse geld.

Die UV sê op Facebook hy sal later vandag ‘n amptelike aankondiging oor die stand van sake by die UV sal later vandag bekendgemaak word.

Die Free Education Movement het gisteraand op hul Facebook-blad aangekondig dat die betogers ’n besluit geneem het om aan te hou om die kampusse te sluit “totdat die regering met ’n duidelik tydsraamwerk vorendag kom.

Verskeie kampusse landwyd is gesluit weens voortslepende protesoptrede oor klasgeld.

By die Universiteit van Pretoria is die Oktoberreses vervroeg en die universiteit bly gesluit tot die negende van aanstaande maand.

The post KOVSIES WEER GESLUIT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!