Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 26 Sep 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKING

Lindie is dringende opsoek na ‘n betroubare huishulp vir elke Woensdag. Skakel 051 436 3464

Soek dringend werk. Het papiere van lugreeling instaleer en diens daarvan ook elektries vaardag. Ek is Ettienne. Baie dankie 082 523 2357

Afdeling 1. 41 jarige man soek werk as nutsman, handyman. Het goeie ondervinding in boubedryf, loodgieter, elektries asook meganies. Werk self Bennie 0712941580

Bettroubaar Bediende opsoek na werk vir Dinsdae Woensdae donderdae en Vrydae. Kontak 071 999 7778

____________________________________________________________________

VERKOPE

Ek het ‘n naaimasjien Janome RE1712, wat ek vir R 800.00 wil verkoop. ( Hy is min gebruik – so te se nuut nog in sy boks.) – Cell 0823720286

Koop en verkoop Inbou oond soos nuut R1600-00 Damp Kaap R800-00 Geelhout en Imboio oval tafel en vier riempie stoelle R5000-00 Kontack John 061 770 4622

KOOP EN VERKOOP AFD 2 KRUIWA R120 SKAKEL 072 659 2l75

Het in hartloop horlosie vir 900 hondert rand en in son bril vir 200 rand 0818105242

Playstation 3 te koop
3 remotes en 7 games
Wonderbook met kamera R2500.00 KONTAK JANDRE 078 990 4056

________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is opsoek na Lp/langspeelplate 0825713837

Opsoek uno motor vir kontant tussen 15 en 20 duisend rand skakel Fanie tel nr 0721413757

Soek 2 senegalpapegaai wyfies vir kontant edmund 082 358 4807

Opsoek na n camping cot. Skakel Ettienne 082 523 2357

AFD. 3 Soek asb n dubbel balie wasmasjien om en by R450 Kontak 0767603076

Soek! Soek asb UNO 1400 4 deur. Se regte kan se ruit spoor. Skakel asb. 082 4252 261.

Afdeeling 3 Opsoek na enkel as of dubbel as trailor 3m tot 4m vir DJ Holtzhausen 072 585 9908

Opsoek na 1 of 2 slaapkamer woonstel in Universitas of Wilgehof vanaf 1 November. Sms asb details na 0746877706

Suzette is opsoek na tweede handse bakstene. Sal hul self kom laai. 0836130128

Koop en verkoop-ek is opsoek na ‘n vleismeul-bandsaag “boerebederwer” om te koop asb. Ansie 0749727717.

Kan iemand asb vir my bye kom uithaal by meenthuis kompleks is ‘n hele swerm kan glad nie by my wasgoed draad uit kom nie skakel my asb dringend 083 537 9100

Hallo ons het n probleem met n slang in ons motorhuis en soek iemand wat ons kan help om slang te vang. Cornea Viljoen 0735068645 Dankie Armand

The post Koop en Verkoop – 26 Sep 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!