‘n Prokureur van Houston in die Amerikaanse deelstaat Texas is deur die polisie doodgeskiet nadat hy op die publiek losgebrand en nege mense gewond het.
Toe die polisie by die toneel opdaag, het hy ook op hulle geskiet, waarna hulle teruggeskiet het.
Die toestand van een van die gewondes is kritiek, terwyl nog een ernstig gewond is.
The post 9 GEWOND IN HOUSTON SKIETERY appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.