Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TIFOON MEGI: SKOLE, KANTORE IN TAIWAN GESLUIT

$
0
0

Skole en kantore in Taiwan is gesluit in afwagting op tifoon Megi wat die eiland waarskynlik teen vanaand sal tref.

Volgens die land se weerburo het die storm ‘n omtrek van 500 kilometer en gaan gepaard met rukwinde van 198 kilometer per uur.

Meer as 5 000 mense is uit bergagtige gebiede in Taiwan ontruim waar grondstortings en vloede gewoonlik na swaar reëns voorkom.

The post TIFOON MEGI: SKOLE, KANTORE IN TAIWAN GESLUIT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!