‘n Man gaan vandag in die Knysna-landdroshof in die Suid-Kaap verskyn op aanklag van die moord op ‘n 27-jarige vrou van die Diepwalle-nedersetting.
Felecia Oktober se liggaam is op 25 Augustus met meswonde in haar ouerhuis gevind.
Die verdagte is na berig word Oktober se vriend by wie sy ‘n kind gehad het.
The post MAN IN HOF VIR MOORD OP VROU (27) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.