Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MAN AANGEKLA OOR VERVALSTE SLIM ID-KAARTE

$
0
0

‘n Man van Noordwes wat daarvan aangekla word dat hy vervalste slim ID-kaarte vervaardig het, sal vanoggend weer in die Brits-landdroshof verskyn.

Die 46-jarige Simon Pelle van Lethlabile is in Julie verlede jaar in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n lokval vir hom gestel het.

Pelle, wat op borgtog is, staan ook tereg op aanklagte van bedrog vir die vervaardiging van vervalste matriek- en geboortesertifikate.

The post MAN AANGEKLA OOR VERVALSTE SLIM ID-KAARTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!