Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“EMMERTOILETTE MOET VERVANG WORD”– MLAMLELI

$
0
0

Die nuwe burgemeester van die Mangaung-metro, Olly Mlamleli, het meer haar inhuldiging gesê die huidige watertekort in die metro se munisipale gebied beteken geventileerde putlatrines en die emmerstelsel moet met droë sanitasie en laevloei-spoeltoilette vervang word.

Netwerk24 berig volgens Mlamleli is swak sanitasie steeds een van die gebiede waar die vorige regering die menswaardigheid van mense ondermyn het en is die ANC daartoe verbind om alle sanitasiegeriewe wat nie op standaard is nie, te vervang.

Hoewel die DA besluit het om Mlamleli se inhuldiging te boikot, het sy benadruk dat sy en die ANC met die DA en ander partye wil saamwerk.

Thabo Manyoni, die vorige uitvoerende burgemeester, was nie ook nie teenwoordig nie, maar Mlamleli het hulde aan hom gebring en na hom verwys as ’n politieke reus wat vir haar as inspirasie gedien het.

The post “EMMERTOILETTE MOET VERVANG WORD” – MLAMLELI appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!