Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

UNIVERSITEITE WAARSKU HUL GAAN RES VAN JAAR SKRAP

$
0
0

Minstens twee universiteite het gewaarsku dat hulle die res van die akademiese jaar sal moet skrap indien die gewelddadige betogings voortduur.

Die Rhodes universiteit op Grahamstad het ‘n brief aan sy studenteraad gewaarsku dat indien normale akademiese aktiwiteite nie aanstaande week hervat word nie, die Universiteit verplig sal wees om vir die res van die jaar te sluit.

Die rektor van die Universiteit van Kaapstad, Max Price, het ‘n soortgelyke waarskuwing gerig.

Intussen duur die studentebetogings oor klasgelde steeds voort by verskeie universiteite.

Die Durbanse Universiteit van Tegnologie het klasse vandag en môre op al sy kampusse opgeskort.

Studente aan die Universiteit van Mpumalanga sê hulle sal nie teruggaan op hul eis van geen verhoging in klasgelde vir volgende jaar nie.

The post UNIVERSITEITE WAARSKU HUL GAAN RES VAN JAAR SKRAP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!