Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MEER AS 40% VAN SA SE JONG MENSE IS WERKLOOS

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge waarsku in sy jongste verslag dat ledige jong mense ‘n groot gevaar vir Suid-Afrika inhou.

Dit blyk dat meer as 40% van Suid-Afrika se jong mense werkloos is.

Die SAIRV se hoof van navorsing, Thuthukani Ndebele, sê as hul frustrasies nie spoedig aangespreek word nie, kan dit ontplof en tot verdere geweld lei.

Hy sê jong mense het sekere verwagtinge en gaan daarvoor veg.

The post MEER AS 40% VAN SA SE JONG MENSE IS WERKLOOS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!