Minstens sewentien mense is dood en meer as 50 ander beseer in twee afsonderlike selfmoord bomaanvalle in Sjiitiese woonbuurtes in die Irakse hoofstad Bagdad.
Die sogenaamde Islamitiese Staat groep het aanspreeklikheid vir die twee aanvalle aanvaar.
Die militante groep het vanjaar reeds ‘n reeks terreuraanvalle in Bagdad geloods.
The post BAGDAD: 17 DOOD IN BOMAANVALLE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.