Die openbare beskermer oorweeg dit om regstappe te doen teen die heraanstelling van Hlaudi Motsoeneng in die topbestuur van die SAUK.
Adv. Thuli Madonsela, sy het skriftelik aan, minister van kommunikasie, Faith Muthambi gesê as Motsoeneng in ’n senior uitvoerende pos aangestel word, sal dit ’n oortreding van die gees van die uitspraak van die hooggeregshof wees.
Madonsela sê die openbare beskermer sal moet vasstel of die regte stappe gevolg is met Motsoeneng se aanstelling, of hy die beste kandidaat is vir
die pos en of die pos voorheen geadverteer is.
The post OB TEEN HERAANSTELLING VAN MOTSOENENG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.