Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PRASA KAN NIE SKULD VAN R800 MILJOEN NOU AL BETAAL NIE

$
0
0

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, Prasa, kan nie die versekering gee dat hy agterstallige skuld van bykans R800 miljoen tydig kan vereffen nie.

Netwerk24 berig volgens die minister van vervoer, Dipuo Peters, kan Prasa tans nie ’n stewige onderneming gee vir wanneer hy die agterstallige bedrae gaan betaal nie, maar hy werk hy onvermoeid om te verseker dat hy sy verpligtinge teenoor krediteure nakom.

Die faktore wat bydra tot Prasa se kontantvloeiprobleme sluit volgens Peters in die moeilike ekonomiese klimaat, talle treinwaens wat buite werking is, treine wat uitgebrand en beskadig word en mense wat nie hul reisgeld betaal nie.

Die agentskap bly om die verkeerde redes in die nuus na afloop van die R400 miljoen se lokomotief-fiasko sowel as die R42 miljoen wat glo aan 70 toiletsitplekke vir nuwe lokomo tiewe bestee is.

The post PRASA KAN NIE SKULD VAN R800 MILJOEN NOU AL BETAAL NIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!