Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“MAATSKAPPYE ONDER SWART BESTUUR SAL UITSIEN NA GROTER MAG”

$
0
0

Pres. Jacob Zuma sê die regering het besluit om die wet op die raamwerk vir die voorkeur verkrygingbeleid te herroep, wat sal beteken dat dit in die toekoms baie moeilik vir maatskappye in blanke besit sal wees om staatstenders te bekom.

Dié wet bepaal dat wanneer die regering tenders aanvra, hy eers maatskappye met ‘n bewese rekord moet oorweeg, wat die meeste swart maatskappye nog nie het nie.

President Zuma het op ‘n dinee van die raad vir swart sakelui in Johannesburg gepraat.

The post “MAATSKAPPYE ONDER SWART BESTUUR SAL UITSIEN NA GROTER MAG” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!