Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BLOEDVOORRAAD GEVAARLIK LAAG

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse Bloeddiens (SANBS) doen ‘n dringende beroep op die publiek om bloed te skenk aangesien net twee dae se bloedvoorraad in die land tans beskikbaar is.

Die bloedtekort wat die SANBS tans ervaar, volg nadat klasse by talle universiteite in die land opgeskort is na die landwye #feesmustfall-betogings.

Die bloeddiens sê bloedinsamelings onder studente op kampusse is ‘n belangrike bron van bloedvoorraad en met universiteite wat tans gesluit is, word daar druk geplaas op  bloedvoorrade.

Nagenoeg 300 eenhede bloed moet daagliks verkry word om aan die nasionale behoefte te voorsien.

Skakel 0800 11 9031 vir meer inligting of besoek jou naaste bloedskenksentrum in Bloemfontein by die Southern Life Sentrum in Fichardtpark, Victorian Square in Tweedelaand, Westdene of Shortstraat 11 in Navalsig wat almal tot 16H45 oop sal wees.

The post BLOEDVOORRAAD GEVAARLIK LAAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!