Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

UL: BESTUURDER HOOP LESINGS WORD HERVAT VANDAG

$
0
0

Die kampusbestuur van die Universiteit van Limpopo hoop dat lesings vandag hervat kan word terwyl studenteleiers steeds vasberade is om klasse te ontwrig tot hulle gratis onderwys kry.

Twee student is gister beseer en drie in hegtenis geneem ná geweld op dié kampus uitgebreek het.

Veiligheidsbeamptes het rubberkoeëls gebruik om ‘n groep studente uiteen te jaag wat by die geslote universiteit se hoofhek begin saamdrom het.

The post UL: BESTUURDER HOOP LESINGS WORD HERVAT VANDAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!