’n Internasionale span van ondersoekers wat ondersoek ingestel het na die afskiet in 2014 van ‘n passasiersvliegtuig, met 298 mense aan boord bokant die oostelike Oekraiëne, sal sy bevindinge vandag vrystel.
Die span wat deur Nederland gelei is, het bewyse ingesamel vir ‘n moontlike strafsaak.
Die Nederlandse Veiligheidsraad het vroeër tot die slotsom gekom dat die Boeing 777 deur ‘n Russies vervaardigde Buk-missiel getref is.
The post BOEING 777 DEUR BUK-MISSIEL GETREF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.