Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

JAKE WHITE KRY DIE TREKPAS BY MONTPELLIER

$
0
0

Die voormalige Springbok-afrigter Jake White het die trekpas by die Franse klubspan Montpellier gekry maar gaan waarskynlik tot Junie 2017 aanbly.

Die klub het bevestig dat Skotland se breier, Vern Cotter, White in 2017 gaan vervang.

Cotter, ’n Nieu-Seelander wat voorheen in Frankryk by Clermont betrokke was, sal by die Skotte aanbly tot in Junie 2017 wanneer sy kontrak verstryk.

The post JAKE WHITE KRY DIE TREKPAS BY MONTPELLIER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!