Water word vandag op Kameeldrift en omliggende gebiede in die noorde van Pretoria onderbreek vir noodsaaklike instandhoudingswerk.
Die werk behels die laaste verbinding van ’n nuwe Magalies pypleiding, wat water aan die Baviaanspoort-reservoir sal voorsien.
Die reservoir sal geïsoleer word en watervoorsiening sal dus geraak word.
The post WATER WORD ONDERBREEK OP KAMEELDRIFT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.