Standbeeld van Zuma is “geldmors”
Opposisiepartye in Noordwes het weereens uitgevaar oor die vasbeslotenheid van die provinsiale wetgewer om ‘n standbeeld ter ere van pres. Jacob Zuma in Groot Marico met geld van belastingbetalers op...
View ArticleBreytenbach onskuldig op aanklagte van regsverydeling
Die voormalige staatsaanklaer, advokaat Glynnis Breytenbach en haar prokureur, Gerhard Wagenaar, is vandag in die landdroshof in Pretoria-Noord onskuldig bevind op twee aanklagte van regsverydeling....
View ArticleHenri Van Breda se appèl is toegestaan
Henri Van Breda, en die nasionale vervolgingsgesag se appèl teen ‘n besluit dat mediahuise sy moordverhoor regstreeks mag uitsaai, is toegestaan. ‘n Kostebevel is ook teen Media24 gemaak. Media24 –...
View ArticleMan verloor R500 000 in bedrogspul
‘n Man van Hoopstad in die Vrystaat is met R500 000 ingeloop toe hy ’n item op ‘n webtuiste wou koop wat spesialiseer in die verkoop van allerlei items. Dit het later geblyk dié item sowel as die...
View ArticlePlaasaanval: Vrou met baksteen geslaan en geskiet
‘n Vrou van die Hennopsrivier-omgewing in Gauteng is gisteraand met ’n baksteen in die gesig geslaan en in die been geskiet tydens ’n plaasaanval. Die 47-jarige Cicilia van den Berg is deur drie boewe...
View Article2 vas vir dwelms
Die polisie in Kaapstad het twee verdagtes in hegtenis geneem wat dwelms in Woodstock aan twee polisiebeamptes verkoop het wat hulle as kliënte voorgedoen het. Na die transaksie afgehandel is, het die...
View ArticleMeisie (2) verdrink in swembad
’n Tweejarige meisie het vanoggend in ‘n swembad by ‘n huis in die Johannesburgse voorstad Olivedale verdrink. Paramedici het met hulle aankoms by die huis op die hoogs ontstelde ma afgekom wat op die...
View ArticleSamwu weier om skuld vir brande te erken
Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie, Samwu, weier om verantwoordelik te aanvaar vir die afbrand van die Bloemfonteinse stadsaal, wat meer as ‘n eeu oud is en as historiese erfenisgebou verklaar...
View Article2 amptenare gearresteer vir bedrog
Twee senior amptenare van die Gasegonyane-munisipaliteit in Kuruman in die Noord-Kaap is in hegtenis geneem in verband met beweerde bedrog ter waarde van bykans R10 miljoen. Die Valke sê die mans sal...
View ArticleUnicef: 5 miljoen kinders kort help in Irak
Die Verenigde Nasies se Kinderfonds, Unicef, waarsku dat 5 miljoen kinders in Irak dringend humanitêre hulp nodig het. Unicef sê dit is veral die kinders wat in Mosoel vasgekeer is wat die meeste ly....
View ArticleBloemfontein Stadsaal: “Daar is geen verskoning vir geweld nie”
Olly Mlamleli, burgemeester van die Mangaung-metro wat Bloemfontein, Botshabelo, Dewetsdorp, Wepener en Tweespruit insluit, het na bewering nie opgedaag vir ʼn vergadering met die Suid-Afrikaanse...
View ArticleBloemfontein Stadsaal: Mlamleli “die kruitvat in die vuur”
Die Demokratiese Alliansie (DA) sê die uitvoerende burgemeester van die Mangaung Metro-munisipaliteit, Olly Mlamleli, was die kruitvat in die vuur van stakende werkers wat Woensdagaand die...
View ArticleFord SA herroep duisende Figo- en Ikon-modelle
Ford Suid-Afrika het aangekondig dat hy sowat 15 600 Figo- en Ikon-modelle in Suid-Afrika herroep. Eienaars van voertuie wat tussen 9 Augustus 2004 en Maart 2012 in Indië vervaardig en in Suid-Afrika...
View ArticleKinderpornografie: Vonnis teen man is “te lig”
Die Hooggeregshof in Kaapstad sal vandag die staat se appèl aanhoor teen die vonnis vir ’n man wat 10 jaar lank kinderpornografie van sy bure en vriende se kinders vervaardig en versamel het. Hy het...
View ArticleDA vra LUR om Mpumalanga se nooddienste te red
Die DA gaan die LUR vir gesondheid in Mpumalanga, Gillion Mashego, vra om nooddienste in die provinsie te red. Die DA sê in ‘n verklaring net 98 van Mpumalanga se 187 staatsambulanse is in ’n werkende...
View ArticleTalle vrywilligers na staatslykshuise gestuur
Die Nasionale Vereniging van Begrafnisondernemers het talle vrywilligers gestuur om die vier Gautengse staatslykshuise by te staan wat deur `n sloerstaking ontwrig is. Forensiese patologie-beamptes se...
View Article“Die deur is nog oop vir Brittanje om in die EU te bly”
Die president van die Europese Raad, Donald Tusk, het daarop gesinspeel dat die deur nog oop is dat Brittanje in die Europese Unie bly. Hy het op die vooraand van ‘n beraad in Brusssel gesê hy is nie...
View ArticleParlement gaan OB se opdrag in hof betwis
Die parlement gaan die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se opdrag aan die portefeuljekomitee oor Justisie om die Grondwet te wysig, in die hof betwis. Die parlement sê in ’n verklaring die...
View ArticleVoormalige president van Botswana op 91 oorlede
‘n Voormalige president van Botswana, Sir Ketumile Masire, is in die ouderdom van 91 in ‘n hospitaal in Gaborone oorlede. Hy het in 1980 die tweede president van Botswana geword. Masire was sedert sy...
View ArticleEgipte se noodtoestand met 3 maande verleng
Egipte se president Abdel Fattah al-Sisi het ‘n nuwe dekreet uitgevaardig om die noodtoestand in die land met nog drie maande te verleng. Die aanvanklike noodtoestand is in April afgekondig ná twee...
View Article