Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Die deur is nog oop vir Brittanje om in die EU te bly”

$
0
0
"Die deur is nog oop vir Brittanje om in die EU te bly"

Die president van die Europese Raad, Donald Tusk, het daarop gesinspeel dat
die deur nog oop is dat Brittanje in die Europese Unie bly.

Hy het op die vooraand van ‘n beraad in Brusssel gesê hy is nie die enigste een wat so dink nie.

Volgens die Britse eerste minister, Theresa May, gaan Brittanje egter die referendum se uitslag om die EU te verlaat, eerbiedig.

The post “Die deur is nog oop vir Brittanje om in die EU te bly” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!