![Egipte se noodtoestand met 3 maande verleng](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-153-150x150.png)
Egipte se president Abdel Fattah al-Sisi het ‘n nuwe dekreet uitgevaardig om die noodtoestand in die land met nog drie maande te verleng.
Die aanvanklike noodtoestand is in April afgekondig ná twee bomontploffings by kerke in die stede, Tanta en Alexandria, waarin minstens 45 mense dood is.
Die Islamitiese Staat het verantwoordelikheid vir die aanvalle aanvaar.
The post Egipte se noodtoestand met 3 maande verleng appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.