![Voormalige president van Botswana op 91 oorlede](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-152-150x150.png)
‘n Voormalige president van Botswana, Sir Ketumile Masire, is in die ouderdom van 91 in ‘n hospitaal in Gaborone oorlede.
Hy het in 1980 die tweede president van Botswana geword.
Masire was sedert sy uittrede in 1998 aktief betrokke by diplomatieke inisiatiewe in verskeie Afrika-lande en was ook die voorsitter van ‘n paneel wat die 1994 Rwanda-volksmoord ondersoek het.
The post Voormalige president van Botswana op 91 oorlede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.