![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-142-150x150.png)
Opposisiepartye in Noordwes het weereens uitgevaar oor die vasbeslotenheid van die provinsiale wetgewer om ‘n standbeeld ter ere van pres. Jacob Zuma in Groot Marico met geld van belastingbetalers op te rig.
Konstruksiewerk vir die monument is aan die gang op die perseel waar Zuma en sy kamerade gearresteer is terwyl hulle probeer het om na Botswana te vlug.
Die ANC meen Zuma moet vereer word maar die DA beskou dit as geldmors.
The post Standbeeld van Zuma is “geldmors” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.