Die voormalige staatsaanklaer, advokaat Glynnis Breytenbach en haar prokureur, Gerhard Wagenaar, is vandag in die landdroshof in Pretoria-Noord onskuldig bevind op twee aanklagte van regsverydeling.
Hul aansoek om ontslag op vier aanklagte van oortredings van die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag was egter nie suksesvol nie.
Breytenbach, wat na ‘n DA-LP is en Wagenaar het vroeër ’n aansoek om ontslag gebring nadat die Staat sy saak teen hulle gesluit het.
The post Breytenbach onskuldig op aanklagte van regsverydeling appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.