‘n Man van Hoopstad in die Vrystaat is met R500 000 ingeloop toe hy ’n item op ‘n webtuiste wou koop wat spesialiseer in die verkoop van allerlei items.
Dit het later geblyk dié item sowel as die maatskappy by wie hy dit wou koop, bestaan nie.
Van die beweerde bedrieërs is gearresteer en sal binnekort in die hof verskyn.
The post Man verloor R500 000 in bedrogspul appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.