‘n Vrou van die Hennopsrivier-omgewing in Gauteng is gisteraand met ’n baksteen in die gesig geslaan en in die been geskiet tydens ’n plaasaanval.
Die 47-jarige Cicilia van den Berg is deur drie boewe oorval en aangerand.
Daar is aanvanklik foutiewelik berig dat die vrou ‘n bekende aktrise is.
The post Plaasaanval: Vrou met baksteen geslaan en geskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.