Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Brandstigters, geweldplegers moet gestraf word”

Die Solidariteit Beweging dring daarop aan dat die brandstigters en geweldplegers wat tydens betogings in Bloemfontein en Schweizer-Reneke skade aan geskiedkundige geboue, skole en besighede aangerig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eerste geval van voëlgriep in VS

Die eerste geval van die hoogs-aansteeklike Voëlgriep H5N8 is in die Vrystaat aangemeld. Ongeveer 28 000 hoenders moet van kant gemaak word nadat dié gevreesde voëlgriep op ʼn plaas in VIlliers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grondwet: “Net Parlement het die mag”

Die DA sê die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se aanbevelings oor ‘n wysiging van die Grondwet oorskry haar mandaat geheel en al. DA-woordvoerder, Glynnis Breytenbach, sê slegs die Parlement...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou doodgery deur trein in Bfn

’n Vrou is Saterdagaand in Bloemfontein deur ’n trein doodgery. Netwerk24 berig die voorval het langs Stalsweg in Gardeniapark plaasgevind. Noodreddingswerkers het haar met lewensbedreigende beserings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gauteng: ANC het nie kandidaat benoem nie

Die ANC in Gauteng het nie ‘n presidentskandidaat benoem tydens die party se provinsiale beleidskonferensie wat die naweek in Pretoria gehou is nie. Die voorsitter van die ANC in Gauteng, Paul...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man geskiet tydens rooftog by winkel

‘n Man is in ’n ernstige toestand na die hospitaal geneem nadat hy gisteroggend by ‘n winkel op Westonaria in Gauteng tydens ‘n rooftog verskeie kere geskiet is. ‘n Woordvoerder van die ER24-nooddiens,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ekonomie, land behoort aan almal in SA”

Die gewese voorsitter van die Afrika Unie-kommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma, sê die ekonomie en die land se grond behoort aan almal in Suid-Afrika. Sy het in Durban gesê dit is nie wenslik en regverdig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werkers van Illovo gaan staak

Die voedselwerkersvakbond, Fawu, sê ongeveer ‘n duisend werkers van die suikerprodusent, Illovo, gaan oor salarisse en ander voordele staak. Die vakbond sê in ’n verklaring daar kon nie ’n ooreenkoms...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Colombië: 9 dood, 28 vermis toe passasierskip sink

Minstens nege mense is dood en 28 word vermis toe ‘n vier-dek-passasierskip op ‘n dam naby ‘n toeristedorp in noordwes Colombië gesink het. Volgens die polisie was daar sowat 150 mense aan boord....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Coligny-moordsaak tot Augustus uitgestel

Die 26-jarige Pieter Doorewaard en die 34-jarige Phillip Schutte het vanoggend vlugtig in die landdroshof op Coligny in Noordwes verskyn in verband met die moord op ’n tiener. Die saak is tot 7...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inwoners sien rooi oor Rand Water se besluit

Woedende inwoners het vanoggend toegangspaaie na Vanderbijlpark versper omdat hulle ontevrede is met Rand Water se besluit om die druk in waterpype met tot 20% te verlaag. ‘n Woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UDM sal saak hof toe neem

Die leier van die UDM, Bantu Holomisa, sê president Jacob Zuma het reeds ‘n aanduiding gegee dat hy die speaker, Baleka Mbete, opdrag gaan gee om nie ‘n geheime stemming oor ‘n mosie van wantroue in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiekonstabel, nog 3 in hof vir roof

’n Polisiekonstabel sal na verwagting vandag saam met nog drie verdagtes in die landdroshof in Standerton in Mpumalanga op ’n aanklag van roof verskyn. Dit volg nadat sowat sewe gewapende mans Saterdag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ramaphosa steun hof se beslissing

Adjunk-president Cyril Ramaphosa sê hy vertrou dat die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, tot ‘n weldeurdagte besluit sal kom ná verlede week se uitspraak deur die Konstitusionele Hof...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Doodskis-twee” se verhoor begin in Julie

Die sogenaamde doodskis-twee se verhoor begin op 31 Julie in die rondgaande hof op Delmas in Mpumalanga. Willem Oosthuizen en Theo Jackson se verhoor is vanoggend in die streekhof in Middelburg na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vertragings in Metrorail-treindienste weens vandalisme

Lang vertragings kom weer vandag in Metrorail-treindienste in die Kaapse Skiereiland voor nadat vandaliste oor die naweek infrastruktuur beskadig het. Woordvoerder Riana Scott sê sinjaaltoerusting is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bid vir die ANC, vra Ramaphosa

Adjunk-president Cyril Ramaphosa het Moslems en alle ander godsdienste in die land gevra om te bid vir die ANC se komende nasionale beleidskonferensie. Hy het saam met die Moslem-gemeenskap die einde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Al die probleme is apartheid se skuld”

Die adjunk-minister van Finansies, Sfiso Buthelezi, sê die huidige ekonomiese probleme van hoë vlakke van werkloosheid, ’n tegniese resessie en die kredietafgraderings, is apartheidswetgewing se skuld....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gupta-prokureur in die soeklig

Die Prokureursorde van die Noordelike Provinsies is besig met ’n ondersoek na bewerings van korrupsie en geldwassery teen die Gupta-familie se prokureur, Gert van der Merwe. Die ondersoek het begin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bfn-vrou glo deur ses honde verskeur

’n Bloemfonteinse vrou is dood nadat sy Saterdag vermoedelik deur ses honde verskeur is. Netwerk24 berig die 45-jarige Petronella Swarts se liggaam is Sondagoggend deur inwoners van Bloemspruit in ’n...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live