Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Man geskiet tydens rooftog by winkel

$
0
0
Man geskiet tydens rooftog by winkel

‘n Man is in ’n ernstige toestand na die hospitaal geneem nadat hy
gisteroggend by ‘n winkel op Westonaria in Gauteng tydens ‘n rooftog verskeie
kere geskiet is.

‘n Woordvoerder van die ER24-nooddiens, Russel Meiring, sê die slagoffer is deur lede van die publiek te hulp gesnel en na ‘n huis naby die winkel geneem waar paramedici daarin kon slaag om die man se toestand stabiel te kry.

Die vermeende rower het van die toneel af gevlug.

The post Man geskiet tydens rooftog by winkel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!